Koffie Kuiers saam
entrepreneurs
en meer

Video-onderhoude en gesprekke oor entrepreneurskap, kultuur en mense.
KYK OP YOUTUBE

NUUTSTE GESPREKKE

MEER OOR AFRIKOFFIE

Wat is Afrikoffie?

Afrikoffie is ’n Afrikaanse media- en kreatiewe platform wat bestaan uit video-onderhoude, digitale inhoud en projekte wat entrepreneurs en kultuur uitlig.

Ons kern is informele koffiekuiers en Afrikaanse gesprekke oor besigheid, kultuur en interessante stories.

Doel / Missie:
Ons vertel en deel eg Suid-Afrikaanse stories en ondervinding wat mense inspireer, verbind en bemagtig.

Visie:
Om Suid-Afrika se moderne mediamaatskappy te wees wat entrepreneurskap en digitale inhoud bevorder, en ervarings skep wat regoor Suid-Afrika aanklank vind.

Affiliasies

Kontak Ons